Wat doen jy as jy van die perd van die lewe afval? Dirk van Zyl Smit het vir ons raad.

Loading player...
#VreugdeJoy Soms voel dit asof die lewe jou sommer afgegooi het, Dirk van Zyl Smit, skrywer van Opgeklim en weer gery deel saam met Erich Postumus en Bertha le Roux-Wahl hoekom hy hierdie boek geskryf het.
#opgeklimenweergery #hope #radiokansel #radiopulpit #faith #God
16 Oct Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Fanie Steven Loots deel oor Echoes of Eternity

#VreugdeJoy Fanie Loots, stigter van Harvesters ministries, deel oor sy uitdaging met kanker en oor die boek, Echoes of Eternity - 'n dagstukkie boek met leiding vir pasiënte en hulle versorgers.
20 Nov 1 hr 04 min