Daar is talle vrae oor gratis tersiêre onderwys wat antwoorde soek

Loading player...
Die regering sal jaarliks 5 miljard Namibiese dollar bestee om die gratis tersiêre onderwysbeleid te bevorder. Die 100 persent tersiêre onderwyssubsidie is deel van die regerende Swapo se manifes en beleidsdokument. Volgens Swapo is die teiken om klasgeld teen 2028 by alle staatsbeheerde hoër onderwysinstellings en TVET-sentrums uit te skakel. Kosmos 94.1 Nuus het met die bekende plaaslike ekonoom dr. John Steytler gepraat, wat sê daar is baie onbeantwoorde vrae.
21 Oct 2025 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

NHE misluk terwyl Shack Dwellers voort bou

Terwyl die Nasionale Behuisingsonderneming ver agterstallig is met die verskaffing van lae-inkomste behuising, woeker die Shack Dwellers Federation voort. Die onderneming het in die afgelope boekjaar 112 huise gelewer terwyl die fedrasie teen die einde van die maand meer as 3 000 huise sal oorhandig. Kosmos 94.1 Nuus het met…
2 Mar 11PM 1 min

Onafhanklikheid sal in alle streke gehou word

Namibië vier vanjaar op 21 Maart die land se onafhanklikheidwording 36 jaar gelede, op 21 Maart 1990. Anders as in die verlede sal die amptelike viering nie in 'n spesifieke streek plaasvind nie, maar in al 14 streke. Inligtingminister Emma Theofelus het die aankondiging gemaak.
2 Mar 10PM 1 min

Trump praat vir die eerste keer oor oorlog

Amerikaanse president Donald Trump het Maandag vir die eerste keer sedert die aanvalle op Iran begin het by die Withuis gepraat en gesê grootskaalse gevegsoperasies gaan voort. Hy sê die VSA is reeds aansienlik voor sy aanvanklike tydprojeksies van vier tot vyf weke om die Iranse leierskap uit te wis,…
2 Mar 10PM 1 min