
NHE misluk terwyl Shack Dwellers voort bou
Loading player...
Terwyl die Nasionale Behuisingsonderneming ver agterstallig is met die verskaffing van lae-inkomste behuising, woeker die Shack Dwellers Federation voort. Die onderneming het in die afgelope boekjaar 112 huise gelewer terwyl die fedrasie teen die einde van die maand meer as 3 000 huise sal oorhandig. Kosmos 94.1 Nuus het met Heinrich Amushila van die federasie gepraat wat 'n opdatering van hul werksaamhede gee.

