Hoe om seker te maak jy kan aftree

Loading player...
In hierdie week se Wealth & Wellness-segment op OFM gesels Pulane Nel-Sekepe met Rudolph Geldenhuys, Suid-Afrika se 2024-Finansiële Beplanner van die Jaar, oor aftrede – die verskillende produkte soos pensioenfondse, voorsorgfondse, uittree-annuiteite en belastingvrye beleggings, en hoe om slim besluite te neem vir jou toekomstige inkomste.
22 Oct Afrikaans South Africa Business · Business

Other recent episodes

Die belangrikheid van begroting

Hoe belangrik is 'n begroting? Vandag bespreek Pulane Nel-Sekepe en ​Rudolph Geldenhuys oor die belangrikheid daarvan om 'n begroting te hê, hoe om een ​​op te stel en hoe om daarby te hou.
26 Nov 7 min

Dis 'Bonus' tyd. Wat maak ek met my ekstra geld?

In hierdie week se "Wealth and Wellness" episode fokus ons weer op "Wealth." Hierdie week gesels Pulane Nel Sekepe met Rudolph Geldenhuys, ’n gekwalifiseerde finansiële beplanner, oor finansiële beplanning vir die bonus geld wat baie mense hierdie tyd van die jaar kan verwag. Wat is die slimste ding om met…
12 Nov 5 min

Wealth Wednesday - Wat presies is Finansiële Beplanning?

In hierdie episode gesels Pulane Nel Sekepe met Rudolph Geldenhuys, ’n gekwalifiseerde finansiële beplanner, oor wat finansiële beplanning regtig behels, hoekom dit belangrik is, en hoe jy vandag kan begin om jou finansiële toekoms te bestuur. Leer praktiese wenke en verstaan die beginsels van slim geldbestuur.
30 Sep 20 min

Dis Nie te Laat Nie: Jou Finansiële Reis Begin Vandag

In hierdie week se Wealth & Wellness-segment op OFM gesels Pulane Nel-Sekepe met Rudolph Geldenhuys, Suid-Afrika se 2024- Finansiële Beplanner van die Jaar, oor hoe jou geldpersoonlikheid jou finansiële toekoms kan bepaal.
24 Sep 14 min