Senior Serenade beoog om 700 bejaardes in Bloem met kerssang en geskenkies te bederf

Loading player...
Die 7de Senior Serenade saam met Pro Strings en vriende, word vanjaar weer in Bloemfontein aangebied. Hierdie inisiatief maak ‘n reuse verskil in bejaardes se lewens wat gereeld tydens die feestyd alleen is. Stigter, Sharon de Kock, sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te vertel wat hulle steeds benodig om hul doelwit te bereik en wat dit elke jaar vir die bejaardes tydens Kersfees beteken.
30 Oct 2025 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min