Janine van Niekerk gesels met Gerda Potgieter, redakteur van Devoted Magazine oor haar boek, A Journey to Truth, oor die Kwasizabantu Mission en Aqualle water - ‘n gevallestudie oor die agenda van media om waarheid te verwring ten koste van Christenne.
We start off this program with relationship Specialist, Dr Anthony van Tonder, who asserts that Marriage Matters and today he covers “We start off this program with relationship Specialist, Dr Anthony van Tonder, who asserts that Marriage Matters and today he covers “a High maintenance marriage.”
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Natuurwetenskaplike Izak de Villiers Louw oor daardie krieke wat so…
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se gesprek gaan met die tema: “Nederigheid laat liefde wen”.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.