Copps 94.1: Gewapende roof in Hochlandpark

Loading player...
‘n Gewapende roof in Hochlandpark was maar net een van die voorvalle wat die polisie tydens Vrydagaand se Copps 94.1-skof moes hanteer. Minstens vier mans het die inwoners met vuurwapens en skerp voorwerpe aangehou en waardevolle items gesteel. Kosmos 94.1 se Francois Lottering was op die toneel en doen verslag:
1 Nov 2025 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Cosatu verwelkom tariefverligting aan twee myne

Cosatu het Eskom se voorgestelde elektrisiteitstariefverligting van 62 sent per kilowatt-uur vir Samancor Chrome en Glencore-Merafe verwelkom. Die vakverbond sê die vyfjaar-ingryping kan afleggings voorkom en duisende werkgeleenthede beskerm. Woordvoerder Matthew Parks sê sodra dit deur die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika goedgekeur word, kan die ooreenkoms help om smelters te…
1 Mar 10PM 1 min

Die Gladiators is die Cosafa-vrouekampioene

Die Brave Gladiators het Sondagaand geskiedenis gemaak deur vir die eerste keer ooit die Cosafa-vrouesokkerkampioenskap te wen. Namibië se nasionale span het Suid-Afrika se Bayana Bayana in Polokwane met 2-1 verslaan, met die wendoel wat in ekstra tyd aangeteken is. Cosafa, die Raad vir Sokkerverenigings in Suider-Afrika, se mediaspan het…
1 Mar 10PM 1 min

UDM wil steun in Oos-Kaap herbou

Die UDM sê hy is vol vertroue dat die party steun in die Oos-Kaap sal herbou voor die plaaslike regeringsverkiesing later vanjaar. Leier Bantu Holomisa het in 'n toespraak voor die party se provinsiale raad in Mthatha, planne vir hernuwing uiteengesit en die belangrikheid van koalisiebestuur beklemtoon. Hy sê die…
1 Mar 5AM 1 min

Ramaphosa pleit vir vrede in Midde-Ooste

President Cyril Ramaphosa is diep kommer oor die toenemende spanning in die Midde-Ooste en waarsku dit is 'n ernstige bedreiging vir streeks- en wêreldvrede. Ramaphosa het alle partye aangespoor om maksimum selfbeheersing uit te oefen en ingevolge internasionale reg en die VN-Handves op te tree. Ramaphosa se woordvoerder Vincent Magwenya…
1 Mar 4AM 1 min