Is jy raadop en moedeloos wanneer dit kom by tienernukke? Stefanie Minnaar, van Ouer-tiener Harmonie, kuier saam met my in die ateljee, en sy beantwoord al ons moeilike vrae rondom tieners. Stefanie is ’n skrywer, dosent, motiveringspreker en Pastorale Narratiewe Terapeut met ’n passie vir ouer-kind verhoudings. Sy is ook…
Hier in Suid-Afrika, is ons werklik bevoorreg om ons Christenskap vrylik te mag uitleef. Dit is egter nie die geval vir alle volgelinge van Christus wêreldwyd nie. Om ons meer hieroor te vertel, het ek vir Stefan en Abrie van der Berg genooi. Stefan is die hoof van dia-LOGOS, ’n…
Indien jy wonder of God werklik nog genees, moet jy hierna luister. Pastoorspaar van City on a Hill Church, Lionel en Liselle van der Merwe, deel hul kragtige getuienis van Liselle se pad met kanker en genesing.
Ons kyk in diepte na die nuwe gebod wat Jesus ons gegee het deur die twee tipes liefde waarna die Bybel spesifiek verwys te bespreek. Dan staan ons ook stil by die gevaar van liefdelose Christenskap en wat dit werklik beteken om jou naaste lief te hê. Madeleine gaan voort…
Die meeste van ons ken Die Onse Vader uit ons koppe uit. Dit is egter belangrik om te onthou dat dit nie ’n gebed is wat jy blindelings napraat omdat dit die een of ander magiese krag het nie. Jesus het nie vir ons ’n rympie gegee om te bid…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.