
Marjorie Taylor Greene braak gal oor regeringsluiting
Loading player...
Die Amerikaanse regering se sluiting is op sy 37ste dag vandag, die langste ooit en dinge begin ontrafel, ook binne die Republikeinse-party. Die Georgia-kongreslid, Republikein Marjorie Taylor Greene, wat altyd bekkig is, het met Kaitlin Collins van CNN gepraat. Sy sê Amerikaners is sat.

