
ActionSA lê etiese klag teen McKenzie
Loading player...
ActionSA het 'n etiese klag teen die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, ingedien. Dis volgens die party weens sy misleidende antwoord op 'n parlementêre vraag oor die Teboho Mokoena-sage wat Bafana Bafana amper hul plek in die 2026 Wêreldbeker gekos het. FIFA het Suid-Afrika met drie punte beboet nadat Makoena, wat geskors was, in Maart toegelaat is om teen Lesotho te speel. Die woordvoerder van ActionSA’s , Matthew George, sê McKenzie het die saak nie ondersoek nie, hoewel hy gesê het hy het:

