
Wynad gesels met Riana oor selfmoord
Loading player...
Riana deel haar getuienis oor hoe selfmoord haar Pa se lewe opgeeis het en amper ook haar eie lewe . n Aangrypende verhaal van herstel wat net JESUS kan bring in gebroke besluite





