Die verhoog roep jou na die Vrystaat Kunstefees in 2026 – aansoeke is oop!

Loading player...
Vrystaat Kunstefees, Feesdirekteur Michael Garbett sluit aan by Yolanda Maartens in die OFM Kunsteklop en beklemtoon die unieke platform wat die fees bied vir diverse stemme, genres en kulturele uitdrukking. Frieda van Niekerk sluit ook by die gesprek aan met insig in volgende jaar se kunstemark beplanning. Die fees vind plaas van 7 - 11 Julie 2026 op die Bloemfontein-kampus van die Universiteit van die Vrystaat. Een fees, baie stories.
12 Nov 2025 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min