
Charl Saunderson gesels hierdie week oor fokus en dit waarop jy fokus
Loading player...
In die weeklikse praatjie van Charl Saunderson, "Kom ons praat bietjie boer," gesels Charl oor fokus en dit waarop jy fokus.

