
Die belangrikheid van begroting
Loading player...
Hoe belangrik is 'n begroting? Vandag bespreek Pulane Nel-Sekepe en Rudolph Geldenhuys oor die belangrikheid daarvan om 'n begroting te hê, hoe om een op te stel en hoe om daarby te hou.

