
Charl Saunderson gesels oor dapperheid van "anders" dink en "anders boer"
Loading player...
Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat bietjie boer" oor die dapperheid van "anders" dink en "anders" boer.

