Weird Wide Web - Turkse vrou beweer sy is Donald Trump se dogter

Loading player...
'n Vrou in Turkye beweer dat Donald Trump haar biologiese pa is en versoek 'n DNS-toets om dit te bewys. Ten spyte daarvan dat howe haar versoek verwerp het, gaan sy voort met appèl.
19 Jan 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – KI maak dorpie beroemd

’n klein Tasmaniese dorpie bevind hom in die kollig nadat kunsmatige intelligensie (KI) se digitale dagdroom vir hom ’n fiktiewe toeristebestemming uit die niet geskep het.
11 Feb 8AM 3 min