Weird Wide Web - Nie bedel nie, net belê: Indiese man verras die wêreld met sy "rykdommetodes"

Loading player...
'n Man in Indië het viraal gegaan nadat owerhede ontdek het dat die geld wat hy uit bedelary ontvang, gebruik word om welvaart op te bou eerder as om te oorleef
26 Jan 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – KI maak dorpie beroemd

’n klein Tasmaniese dorpie bevind hom in die kollig nadat kunsmatige intelligensie (KI) se digitale dagdroom vir hom ’n fiktiewe toeristebestemming uit die niet geskep het.
11 Feb 8AM 3 min