Die dieper boodskap agter Die Voetsoldaat in Bloemfontein se kunswerke

Loading player...
Daar is ‘n kunswerk in Louw Wepener straat, Bloemfontein wat Yolanda Maartens se oog gevang het. Die OFM Kunsteklop moes uitvind wie agter die kunswerk skuil en wat die betekenis daarvan is. Daniël Slabbert Botha sluit by haar aan om te vertel waar sy liefde vir kuns ontstaan het en ook hoekom sy inspirasie by mense ontstaan. Volg hom gerus by https://www.facebook.com/dievoetsoldaat
2 Feb English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min