
Johann Kotze van AgriSA het 'n boodskap rakende dieregesondheid en die rol van AgriSA
Loading player...
Johann Kotze, AgriSA se Hoof uitvoerende beampte het onlangs 'n boodskap rakende dieregesondheid gehad en ook die rol van AgriSA in die bek-en-klou krisis benadruk.



