Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium, oor die siekte en die behandeling daarvan.
Tydens die akademiese jaar opeing van die Peritum Agri Institute in Bloemfontein, het Dr Tobias Doyer, hoofbestuurder van Graan SA, die geleentheid as eregas bygewoon. Isabel van Tonder gesels met Dr Tobias Doyer oor die landbou-opleidingsinstansie en die betekenis daarvan in die Suid-Afrikaanse graanbedryf.
Ds Fritz Potgieter, leraar van die Gereformeerde Kerk, Bloemfontein Suid, gesels verder oor die fonds wat gestig is om boere behulpsaam te wees in moeilike tye, veral met die uitdaging om kinders se skool en koshuisgeld te betaal.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.