
Isabel van Tonder berig oor die eenmiljoen rand wat NWK onlangs vir Agri Securitas ingesamel het
Loading player...
Isabel van Tonder berig oor die eenmiljoen rand wat NWK onlangs vir Agri Securitas ingesamel het, deur middel van die NWK Ystermankompetisie, wat onlangs in Mosselbaai gehou is.




