
Regering ken ons nooit in mynbou-kwessies nie: MUN
Loading player...
Reaksie word ontvang op die Internasionale Arbeidsorganisasie wat Namibië gevra het om eienaarskapswanbalanse en werksuitdagings in die mynbousektor aan te spreek. Buitelandse entiteite se myn-eienaarskap is onder andere op meer as 88 persent. Die Mynwerkersunie van Namibië sê hulle word nooit deur die regering geraadpleeg om insae te gee oor sulke kwessies nie. Kosmos 94.1 Nuus het met George Ampweya, die mynwerkersunie se sekretaris-generaal gepraat.

