
Britse regering steun mosie oor Andrew-dokumente
Loading player...
Brittanje se arbeidsminister, Chris Bryant, het bevestig die regering sal die liberaal-demokrate se mosie ondersteun om lêers vry te stel wat verband hou met Andrew Mountbatten-Windsor se aanstelling as 'n handelsgesant in 2001. Hy sê geen dokumente wat die voortgesette polisieondersoek kan benadeel, sal gepubliseer word totdat dit afgehandel is nie. Bryant het in die parlement gepraat:

