
Weird Wide Web – Indiese vrou gaan tot die uiterste om gereëlde huwelik te vermy
Loading player...
Ons almal gebruik allerlei verskonings om geleenthede te ontduik wat ons nie wil bywoon nie. Maar watter verskoning sou jy gebruik om uit ’n gereëlde huwelik te kom?

