
Derde VSA-Iran gesprekke oor kernprogram begin
Loading player...
Die Amerikaanse spesiale gesant, Steve Witkoff, sal vandag die derde ronde gesprekke met Iran in Switserland lei, waar hoofsaaklik gefokus gaan word op sy kernprogram. Amerika het 'n reuse-militêre mag in die Midde-Ooste versamel, wat vrese vir 'n groter streekskonflik veroorsaak. Die Amerikaanse visepresident, JD Vance, sê Witkoff streef daarna om die beste moontlike ooreenkoms vir Amerikaners te bereik:

