
Shafudah lig suksesse uit in begroting-toespraak
Loading player...
Die begroting vir die 2026-27-boekjaar kom onder die tema mense, produktiwiteit en versigtigheid. Finansminister Ericah Shafudah sê die begroting kom op ‘n tyd wanneer die regering se inkomste onder druk is maar sy het ook suksesse uitgelig en het met behuising begin. Sy het ook melding gemaak van produksie op groenskemas.

