
Guterres waarsku teen uitbreiding van oorlog
Loading player...
Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê die Amerikaans-Israeliese aanvalle teen Iran, en Teheran se wraakaanvalle teen talle lande in die Midde-Ooste, hou ’n ernstige bedreiging vir internasionale vrede en veiligheid in. Ongevalle is in Iran, Israel, Dubai, Koeweit, Doha en Bahrein aangemeld. Intussen het drie Amerikaanse soldate tydens die operasie in Iran gesneuwel. Guterres sê alles moontlik moet gedoen word om die verdere uitbreiding van oorlog in die Midde-Ooste te voorkom:

