
EU en FIC vergader oor risiko's
Loading player...
Die Finansiële Intelligensiesentrum en die Europese Unie hou 'n weeklange Nasionale Risikobepalingswerkswinkel wat daarop gemik is om Namibië se raamwerk vir die bestryding van geldwassery, terrorismefinansiering en verspreidingsfinansiering te versterk. Ian Dupont, die Europese Unie se adjunk-sendinghoof, sê dit sal ook die land se vermoë versterk om proaktief kwesbaarhede te identifiseer. Hy het meer.

