
GOOD-party se Dickson sal Kaapstad-begroting monitor
Loading player...
Die GOOD-party het Sandra Dickson gevoeg as raadslid in sy Koukus van Aktiviste in die Stad Kaapstad. Sy vervang Anton Louw, wat bedank het om op sy rekeningkundige praktyk te fokus. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê Dickson se sterkpunt oor die jare was om fondse noukeurig te monitor, en haar formele opleiding in die finansiële sektor en liefde vir wiskunde aan te wend vir die bevordering van maatskaplike geregtigheid:

