
Onwettige visvang is nie net in die see nie
Loading player...
Volgens die Tender Bulletin vind onwettige visvang in die land se waters op so ‘n groot skaal plaas dat dit die 15 miljard Namibiese dollar-sektor wesenlik bedreig. Die regering het egter nog geen stappe gedoen om dit hok te slaan nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Mark Paxton, eienaar van die Shamvura-kamp op die Okavango-rivier gepraat, wat sê die land se riviere loop erg deur.

