
Amerikaanse aanvalle raak nou eers doelgerig - Hegseth
Loading player...
Amerika se minister van Verdediging, Pete Hegseth, sê die Amerikaanse sending in Iran vorder doelgerig en waarsku hulle vuurkrag gaan dramaties toeneem. Hy het gister die media by die Amerikaanse Sentrale Bevel toegespreek. Hegseth sê Iran is verantwoordelik vir die uitbreiding van konflik in die streek omdat hy lande aanval wat eerder neutraal wou bly. Hy sê hulle het pas begin om doelgerig te veg:

