
KZN berei voor vir swaar reën
Loading player...
Die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in KwaZulu-Natal, Thulasizwe Buthelezi, het alle rampbestuurspanne op hoë gereedheidsgrondslag geplaas in afwagting van hewige storms vandag. 'n Vlak vier waarskuwing deur die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel swaar reën, skadelike winde en weerlig oor 'n groot deel van die provinsie, insluitend eThekwini, Pietermaritzburg, Newcastle en kusgebiede. Senzelwe Mzila van die departement...

