
Help! Ek het 'n tiener in die huis!
Loading player...
Is jy raadop en moedeloos wanneer dit kom by tienernukke? Stefanie Minnaar, van Ouer-tiener Harmonie, kuier saam met my in die ateljee, en sy beantwoord al ons moeilike vrae rondom tieners. Stefanie is ’n skrywer, dosent, motiveringspreker en Pastorale Narratiewe Terapeut met ’n passie vir ouer-kind verhoudings. Sy is ook 'n internasionaal geakkrediteerde life, career & wellness coach vir tieners en studente

