
TLU SA bekommerd oor tempo, rigting van BKS-optrede
Loading player...
Die landbou-organisasie TLU SA is bekommerd oor die huidige tempo en rigting waarin die regering die bek-en-klouseer-uitbreking bestuur. Die organisasie is deel van die Bek-en-Klouseer-bedryfskoördineringsraad wat die landbouminister, John Steenhuisen, gestig het vir 'n gekoördineerde poging ter ondersteuning van die gefaseerde instel van die strategie. Woordvoerder Caria van der Merwe sê die land het nie die nodige vermoë om die uitbreking doeltreffend te hanteer nie:

