
Jaco Strydom: God is God selfs al is Sy antwoord nee
Loading player...
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “God bly God selfs al antwoord Hy nee.”





