Weird Wide Web - Mediese advies van KI is dalk nie 'n goeie idee nie

Loading player...
Navorsing in The Lancet Digital Health het getoon sommige KI-kletsbotte kan soms vreemde mediese advies aanvaar of herhaal wanneer hulle aan misleidende inligting op die internet blootgestel word.
17 Mar 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min