
Wat staan 'n boer te doen wat Brusellose tussen sy vee ontdek? Deel 2
Loading player...
In deel 2 van die gesprek oor Brusellose gesels Isabel van Tonder verder met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts, oor die stappe wat 'n boer moet neem na diagnose van die siekte en die wetlike vereistes wat gestel word.

