Weird Wide Web: Meisie se geheue is so goed, sy kan dalk die toekoms voorspel!

Loading player...
Sy staan slegs as TL bekend en het ’n seldsame toestand genaamd hipertimesie, oftewel uiters sterk outobiografiese geheue wat haar toelaat om persoonlike ervarings in ongelooflike detail te onthou.
8 Apr 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min