As jy ‘n aspirant prenteboekillustreeder is, dan is die Picture This kompetisie vir jou

Loading player...
Vanjaar vat Protea Boekhuis weer hande met die internasionale prenteboekillustreeder kompetisie: Picture This! Dit is ‘n fantasiese geleentheid en Reon Erasmus van Protea Boekhuis sluit by Yolanda Maartens aan met al die besonderhede. Wenners se werk sal deel uitmaak van ’n reisende tentoonstelling so wel as om in die internasionale kinderboekuitgewers by die Bologna Kinderboekebeurs in 2027 voorgelê te word – ’n uitstekende geleentheid vir kunstenaars om internasionale blootstelling te verkry. Aansoeke sluit die 15de Junie 2026.
20 Apr English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min