
Bloemskou het vandag begin en daar is 'n interessante Koi stalletjie
Loading player...
Bloemskou het vandag begin en daar is baie interessante uitstallings te sien. Een van die uitstallings is die Koi stalletjie in die plaaswerfsaal. Isabel van Tonder gesels met Charles Bastone oor sy Koi-stalletjie.


