
Conspiracy Corner - Samesweringshoekie: Wetenskaplikes, geheime ... en 'n patroon wat wenkbroue laat lig
Loading player...
Wanneer wetenskaplikes wat verbonde is aan kern-, lugvaart- en hoëvlaknavorsing begin verdwyn of sterf ... is mense geneig om dit raak te sien. En op die oomblik probeer ondersoekers in die VSA uitvind of dit toeval is - of iets meer.

