
DJ Boom - Praat met my
Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Remus du Plessis, op Tiktok bekend as DJ Boom oor sy liedjie, Praat met my, en die harde pad wat hy moes loop na Jesus toe. AS jy die liedjie soek - hier is die link - https://vt.tiktok.com/ZSHHjGwgH/





