
Weird Wide Web - Vêrsiende oogtoestand flous navorsers
Loading player...
Die vals siekte is geskep deur 'n navorsingspan onder leiding van Swede. Hul doel? Om te toets of KI-stelsels soos ChatGPT of Gemini ooglopende mediese waninligting kan herken – of dat hulle dit blindelings as 'n feit sou aanvaar.


