
SA moet dringend belê in jeug-werksprogramme
Loading player...
United Africans Transformation vra vir grootskaalse werksprogramme vir die jeug, groter belegging in township- en plattelandse ekonomieë, en sterker ondersteuning vir klein ondernemings om die werkloosheidskrisis aan te pak. Volgens die party dryf die werkloosheidsyfer van 32,7-persent miljoene jong mense tot wanhoop. Mighty Mabule van UAT het die regering aangespoor om vaardigheidsopleiding te verbeter, infrastruktuurontwikkeling uit te brei en korrupsie te bekamp:

