
Weird Wide Web - Navorsing dui daarop dat 'n 4-dae-week help met gewigsverlies
Loading player...
Wetenskaplikes wat 33 ontwikkelde lande bestudeer het, het bevind dat lande waar mense die langste ure werk, ook geneig is om die hoogste vetsugsyfers te hê.


