
ATKV Buffelspoort - Lekker 'warm' aanbiedinge vir die winter
Loading player...
Pulane Nel-Sekepe en Reyno Wepener, bemarkings bestuurder van die ATKV Buffelspoort, gesels lekker oor wat hul alles bied, hoekom hul so uniek is, wat jy alles kan verwag, en hoekom hul die beste wegbreuk bestemming is in die winter. Met lekker 'warm' spesiale aanbiedinge vir die winter wat voorlê.
Kom luister saam en maak gebruik van die geleentheid.
Kom luister saam en maak gebruik van die geleentheid.

