
Trump val nie vir Iran-voorstel
Loading player...
President Donald Trump sê daar is steeds hoop vir ʼn ooreenkoms met Iran, maar waarsku dat Teheran se pogings om hom te oorleef nie gaan werk nie. Die memorandum van verstandhouding wat onderhandel word, sluit blykbaar in dat Amerikaanse magte uit die omgewing van Teheran onttrek en die blokkade van Iranse hawens opgehef word. In ruil daarvoor sal die Straat van Hormuz heropen word op vlakke soos voor die oorlog. Trump het Woensdag tydens ʼn kabinetsvergadering gesê hulle is nie tevrede met die huidige ooreenkoms nie:

