
Beraad vir jeug in olie en gas kom die maand
Loading player...
Voorbereidings is aan die gang vir die tweede Jeug in Olie en Gas-beraad later hierdie maand in Walvisbaai. Die tema sal wees "Drilling into the Future: Empowering Youth in Namibia’s Oil & Gas Revolution". Die beraad is oorspronklik gestig deur die jong leier Justina Erastus. Erastus het die belangrikheid van die projek beklemtoon en wat sy daardeur wil bereik.

