ECB se kletsbot op webtuiste is daar om te help

Loading player...
Die Elektrisiteitsbeheerraad het amptelik sy nuwe interaktiewe kletsbot bekendgestel om openbare toegang tot inligting rakende die land se elektrisiteitsektor te verbeter. Die woordvoerder van die reguleerder, Nelson Ashipala, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die kletsbot, wat op hul webwerf beskikbaar is, ook die nuutste goedgekeurde elektrisiteitstariewe vir Namibiese verbruikers kan verskaf.
8 Jun 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

China gee N$500m vir landelike dienslewering

Die regering het 'n ontwikkelingsamewerking-toelaag van ongeveer 500 miljoen Namibiese dollar van China verseker. Die bedrag sal direk na onmiddellike, gemeenskapsvlak openbare dienste in landelike en afgeleë streke gaan. Die direkteur-generaal van die Nasionale Beplanningskommissie, Kaire Mbuende, het die ooreenkoms saam met Zhao Weiping, die Chinese ambassadeur in Namibië, onderteken…
26 Jun 2AM 1 min

Dinsdag 30 Junie is 'n normale werksdag - Ramaphosa

President Cyril Ramaphosa sê maatreëls is geneem om te verseker dat 30 Junie 'n normale werksdag sal wees ondanks die beplande onwettige immigrasieproteste. In reaksie op vrae in die Nasionale Raad van Provinsies het Ramaphosa gesê veiligheidsmagte is gereed om orde te handhaaf en bestendigheid landwyd te ondersteun. Hy het…
26 Jun 2AM 1 min

Dodetal styg tot 235 in Venezuela

Die dodetal nadat twee kragtige aardbewings naby Venezuela se hoofstad, Caracas, voorgekom het, het tot 235 gestyg terwyl meer as 4 300 mense beseer is. Die eerste skudding van 7,2 is sekondes later gevolg deur ʼn sterker een van 7,5 wat dit die land se ergste in meer as ʼn…
26 Jun 1AM 1 min

Likwidasies daal in Mei

Statistiek Suid-Afrika sê die aantal sake-likwidasies het in Mei met 16-persent gedaal van 268 tot 225 gevalle in vergelyking met dieselfde maand verlede jaar. Hierdie afname is gedryf deur minder maatskappy- en beslote korporasie-likwidasies gedurende die tydperk. Onica Mushwana van Statistiek SA sê egter die data toon 'n gemengde tendens…
26 Jun 1AM 1 min

Reën in suidelike dele verwag

Reën word vandag en môre oor die suidwestelike en suidoostelike dele van die land verwag. Terwyl koue wintertoestande sal voortduur, sal dit nie so koud soos verlede week wees nie. Albertina Anderson, 'n voorspeller van die Namibiese Meteorologiese Diens, sê ligte reënbuie word verwag, veral langs die suidkus.
26 Jun 1AM 1 min