Weird Wide Web - Britse vrou gebruik 'n ander tipe ink vir haar tatoeëermerk

Loading player...
Nadat sy haar hond verloor het, het 'n vrou in die Verenigde Koninkryk haar tatoeëerkunstenaar gevra om 'n ander soort ink vir haar tatoeëermerk te gebruik.
8 Jun 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min